Guestbook 2010

5 Nov 2010

Kobus vd Waldt
Pragtig en Heerlik, Baie dankie!

12 Nov 2010

Sandy Baard

Ons is gereelde besoekers by julle. Die opgradering is ‘n goeie bonus by ‘n reeds goeie plek met gasvrye diens. Ons het ons dogter se 21ste met 30 van haar maats hier gevier en die reëlings en diens was goed.

30 April 2010

Bezuidenhout gesin

Dankie vir ‘n aangename nagrus.